Noordkaap Bulletin
-
Die afgelope jaar, is gekenmerk deur ‘n geskarrel agter die koerantblaaie. Aanpasbaarheid en veerkragtigheid om teen spertye nuwe stelsels baas te raak, het ‘n gegewe geraak.
-
Training Portal’s open days showcased new community initiatives, course offerings, and legal support, while fostering education opportunities.
-
Blaai deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin van 3 Julie.
-
Die Defensor-sekuriteitsmaatskappy en twee direkteure is van tenderbedrog van R384 miljoen se kontrakte met die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement beskuldig.
-
Die tussenverkiesing op 23 Julie in wyk 1 in Kimberley volg ná Johan Loff se bedanking, wie politieke spanning en swak dienslewering in die gebied beklemtoon.
-
Namate ek ouer word, is ek huiwerig om kritiek te lewer. Ek leer om verskille tussen mense te verstaan en weet kritiek moet tot groei lei, nie vernietiging nie.










