Een van die boeke help die gemeenskap om geestelik vry te word en die ander is ‘n terugblik oor ‘n loopbaan.
‘n Plaaslike prokureur se eerste boek is entoesiasties ontvang deur Afrikaanse lesers. Dit speel af in in Worcester se hofgange.
Alberts-rugbyklub het hul teenstanders van meet af onder groot druk geplaas.
“Daar kom vuilspel in enige sportsoort voort en dit is nie beperk tot BRU se klubrugby nie. ”
“Kan jy my help met borggeld? Ek is in die tronk!” Inwoners en sakelui het hierdie oproep verlede week gemaak as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek.
Die groot verhoog wink! Sestien gehoorgestremde leerders van die De la Bat-skool vir Dowes in Worcester sal Saterdag (24 Mei) Shakespeare se The Taming of the Shrew by die District Six…