Sy liefde vir sport en drama het hom voorberei vir dié rol in die vermaaklikheidswêreld, sê Francois Prinsloo.
Die man het aan die hof erken dat hy die jong vrou, wat op pad huis toe was na werk, in 2020 aangeval en verkrag het.
Die noodlottige ongeluk het die lewe van die bestuurder geëis. Die passasier is met ‘n gebreekte been hospitaal toe geneem.
The summit was held to encourage municipalities to boost local economies through destination marketing, investment readiness and enhanced public-private collaboration.
Nou in hulle sestigs, het die groep weer hul laerskooldae herleef en heerlik saam by Laerskool Worcester Oos gekuier.
Hierdie twee plaaslike spanne het goeie en harde rugby gespeel die afgelope naweek.