Dié talentvolle jong klomp werk hard daaraan om hul vaardighede te slyp en op verskeie vlakke te presteer.
Die groep is met ‘n puik program en ‘n driegangmaaltyd vermaak en het geskenkpakkies ontvang.
“Ek noem myself altyd met trots ’n ‘Woe Woe-kind’… en nou dalk selfs die Worcester Wenner!”
Twee van die vermoordes het ná skietwonde beswyk en die derde is met meswonde aan sy liggaam gevind.
Die debuut-verhoogproduksie Stikstêr Queens word einde Augustus in Worcester op die planke gebring by die Kleinteater.
‘n Katnes van bedrog is oopgekrap nadat aktiviste wat inwoners help om vir Sassa-toelae te registreer, besef het dat honderde jongmense onwetend reeds vir die maatskaplike noodleningstoelae, ofte- wel SRD-toelae,…
DNS-toetse het bevestig dat die menslike oorskot wat op Maandag 14 Julie in ‘n oop veld agter Avianpark in Worcester gevind is, wel dié van Marceleen (Murcia) Kock is, wat…