Die tweede ronde van die liga het van meet af vir groot verrassings gesorg, met verskeie spanne wat die bordjies onverwags verhang het.
Die groot soektog na ‘n jong vrou wat Saterdag (7 Junie) in ‘n rivier in Slanghoek beland het, is afgelas nadat haar liggaam Maandagmiddag (9 Junie) gevind is. Die vrou…
Die Bolandse berge is bedek met ‘n dun lagie van die eerste wintersneeu wat Sondagoggend (8 Junie) wyd – van die Paarl tot Worcester – gesien kon word. Dit volg…
Een van die boeke help die gemeenskap om geestelik vry te word en die ander is ‘n terugblik oor ‘n loopbaan.
‘n Plaaslike prokureur se eerste boek is entoesiasties ontvang deur Afrikaanse lesers. Dit speel af in in Worcester se hofgange.
Alberts-rugbyklub het hul teenstanders van meet af onder groot druk geplaas.
“Daar kom vuilspel in enige sportsoort voort en dit is nie beperk tot BRU se klubrugby nie. ”