“Kan jy my help met borggeld? Ek is in die tronk!” Inwoners en sakelui het hierdie oproep verlede week gemaak as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek.
Die o.7A-bulletjies van die Primêre Skool Worcester het verlede Saterdag (17 Mei) hul alles gegee in hul wedstryd teen die Laerskool Lochnerhof in die Strand. Louis-Hendrik Boshoff en sy spanmaats…
Die groot verhoog wink! Sestien gehoorgestremde leerders van die De la Bat-skool vir Dowes in Worcester sal Saterdag (24 Mei) Shakespeare se The Taming of the Shrew by die District Six…
Die onsekerheid oor die toekoms van die fabriek was vir lank ‘n donker wolk oor die gemeenskap. Die nuus dat dit gaan voortgaan, bring groot verligting.
‘n Gru-botsing vanoggend (23 Mei) op die Robertsonpad buite Worcester het die lewens van ‘n vrou en drie jong kinders geëis. Die ongeluk het ongeveer 06:40 gebeur nadat die vragmotor,…