Dié kragmeting het ou wonde van 2015 en 2018 weer kom oopkrap toe Villa hul wedstryde net-net voor die eindfluitjie beklink het.
Ten spyte van die oorheersing wou die punte net nie kom nie. Villa se ondersteuners het al begin fluister: “Dis mooi rugby, maar wanneer tel mooi?”
Worcester Villagers het ‘n duidelike boodskap gestuur dat hulle hul oog het op die Grootuitdaag se Top-12-kroon.
Die Gold Cup begin op 27 September met Villa wat in sy eerste wedstryd ‘n hoë hekkie moet oorsteek wanneer hy die Griekwas se kampioenspan, Sishen, op hul tuisveld teëkom.
‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt.…
Beide die B- en C-spanne het streekkampioenstatus behaal nadat hulle eerste in hul afdelings geëindig het.
Worcester se rugbyliefhebbers kan solank die dag vir hul naweekplanne aanteken – Saterdag (6 September) gaan Bolandpark behoorlik aan die gons wees met die gewilde Sanlam-derby tussen Alberts en Primrose.…
Alridge Mercuur is kort nadat hy ‘n nieroorplanting gehad het, Saterdag onverwags dood.
Hul bure, Young Hamiltons, het teen Robertson Town verloor en daarmee hul aanspraak op ‘n Top 12-plek prysgegee.
De Doorns het die een aanval ná die ander geloods in die tweede helfte van die wedstryd.