Sesduim het ál 22 ligawedstryde in die Langebergstreekuitdaagkompetisie gewen en sy veldtog onoorwonne afgesluit.
Villa se tweede- en derdespanne het die slagting voortgesit en word as Langeberg-kampioene gekroon.
Drostdy, Gimnasium en Montana het koning gekraai op die rugbyveld, terwyl ander sportspanne ook taai kragmetings gehad het.
Saterdag kom die liga tot ‘n einde met Villa wat Alberts op Bolandpark die stryd aansê en Bonnievale Blue Birds wat Rangers Robertson tuis aanvat.
Sou Robertson Town wen, behou hulle hul titel as kampioen, maar Multisure Worcester Villagers is steeds in die wedloop.
Montagu se Sesduim, tot dusver onoorwonne in die Streekuitdaagliga, het klaar gespeel met die Buffaloes met ‘n eindtelling van 24-22.
Met drie wedstryde wat nog voorlê, is die twee spanne steeds nek-aan-nek op die punteleer.
Bolandpark sien uit na ‘n dag van rugby met Worcester se twee topspanne wat mekaar pak, asook ‘n rugbykliniek waaraan tien laerskole deelneem.
Teen rustyd was die span reeds gerieflik met 26-3 voor en het ook reeds ‘n bonuspunt (vir 4 drieë) verseker het.
Dit wil lyk of dit weer Villagers en Robertson Town gaan wees wat dinge gaan uitspook in die finaal van die Grootuitdaagbeker.