Hul bure, Young Hamiltons, het teen Robertson Town verloor en daarmee hul aanspraak op ‘n Top 12-plek prysgegee.
De Doorns het die een aanval ná die ander geloods in die tweede helfte van die wedstryd.
Die unie het gesê dat hulle volle vertroue het en tevrede is met die wyse waarop die bewerings van omkopery hanteer word.
Rugby and netball teams will compete for their share of the prize money that winning teams will take home.
Ten spyte van gure weer in Worcester het duisende toeskouers steeds opgedaag vir hierdie naelbyt wedstryd op Bolandpark.
Die topspanne spook dit ondermekaar uit om die laaste punte bymekaar te maak, met ‘n paar spanne wat die komende naweek ‘n ruskans het.
MONTAGU. – Touwpark het die Villagers Montagu RVK of Sesduim soos hy algemeen bekend is, Saterdag (2 Augustus) op sy tuisveld, die King Edward- sportterrein met 48-25 oorrompel. Die rustydtelling…
“Rugby se doel is om vriendskapsbande te smee en uit te brei. Dit bring gemeenskappe bymekaar.”
Hierdie twee plaaslike spanne het goeie en harde rugby gespeel die afgelope naweek.