Terwyl sy lewelose liggaam in ‘n pikdonker gangetjie in die Spokiesdorp- informele nedersetting in Rawsonville gelê het, het sy ma in yskoue weer plat op die grond langs hom gaan…
“Ek het aan sy wang gevat en gesê ‘mamma gaan jou baie mis. Bye boeta’”. Met hierdie woorde het ‘n hartseer Joyce Fokwana (44) haar 15-jarige Downsindroom-seun gegroet, minute nadat…
Die stand van landbou en uitdagings in sy pad was van die gespreksonderwerpe tydens Agri Wes-Kaap se jaarkongres wat by Goudini buite Rawsonville gehou is. Drie faktore wat landbou in…
Young Hamiltons teken ‘n oortuigende wen aan teen die rugbyspan van Rawsonville United.
Enrico Claassen ‘n Man van die plaas Uitvlug in die Rawsonville-omgewing is verlede Woensdag (19 Maart) in die Worcester-streekhof lewenslank tronk toe gestuur nadat hy sy lewensmaat met ‘n mes…