Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Langebergers kry beurse in Vrystaat
Die twee jong en talentvolle rugbyspelers van die Breë-Langebergstreek wat vroeër geoormerk is vir moontlike rugbybeurse in die Vrystaat, het verlede Maandag (5 Februarie) amptelik by die Ixias Varsity Young…
-
Robertson leer Darling ’n les
Die Robertson-krieketklub is met slegs drie wedstryde oor steeds onoorwonne en bly in die eerste plek op die punteleer in Boland-krieket se Promosieliga.
-
Villa gee Ceres streepsuiker
Worcester Villagers, oftewel Villa, het Saterdag in Esselenpark-stadion gewys hy hou hierdie jaar ’n besliste bedreiging vir ander spanne in die Langeberg-afdeling van die Grootuitdaagbeker in die Boland in toe…
-
Stoeier mik na Olimpiese Spele
’n Plaaslike stoeier berei tans voor vir ’n kwalifiserende kompetisie vir die Olimpiese Spele op 16 Maart.
-
Vlakkiekrieket op sy beste
Verlede Sondag (4 Februarie) was Worcester se Eden Gardens tydens die halfeindrondewedstryde van die Burgemeester-Vlakkiekrieket-kompetisie ’n fokuspunt vir talle plaaslike krieketondersteuners toe Young Stars kragte gemeet het teen Zazon Unite…
-
Robertson se krieketklub begin span vir o.13-seuns
Robertson Krieketklub (RKK) speel in die Boland Promosieliga-kompetisie en het weer sy junior struktuur in die lewe geroep om sodoende identifisering van talent te kan doen.
-
Atletiekklub hou spesiale vergadering
Worcester-atletiekklub hou op Donderdag 8 Februarie ’n algemene spesiale vergadering om 18:30 by die klubhuis by De la Bat-swembad.
-
Dreaming of being the Proteas netball captain
ZWELETHEMBA – In the realm of sports pursuing one’s passion often means breaking stereotypes and challenging societal norms. Limoyise Leam Mbotho (22), a male netball player from Zwelethemba, has defied…
-
-
Worcester fans thrilled about Gelsquad’s 7s victory
The Gelsquad 7s rugby team from Worcester showcased their exceptional skills and teamwork as they were crowned champions at the highly anticipated Scorpions 7s Rugby Tournament in Wellington on 3…









