Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Kreefvangers klop Villa in wipplankstryd
Worcester Villagers, of te wel Villa, moes Saterdag in sy laaste opwarmings-wedstryd voor die amptelike Boland-rugbyunie se liga, wat Saterdag (2 Maart) in alle erns afskop, in ’n wegwedstryd in…
-
Brandvlei-hengelaars vang die grotes
Die Brandvlei-hengelklub se eerste kompetisie vir 2024 het die afgelope naweek in lekker warm weer by Kwaggakloofdam plaasgevind. En was die visse nie gulsig om aas te vat nie!.
-
Villa en Prouks deel beker
Worcester Villagers kon Saterdag in ’n wedstryd vol drama net-net nie daarin slaag om die Bernard Marran- gedenktrofee, wat hy verlede seisoen verower het, suksesvol te verdedig nie en moes…
-
Nuwe aanwinste tuis by Hammies
Young Hamiltons RVK se talle aanwinste voel reeds tuis by die “People’s Team”.
-
Span van Die Stoep gee die pas aan ná drie rondes
Die Robertson-sagtebalkrieket-unie het op Sondag 18 Februarie in sy derde ronde van die huidige Twintigboulbeurt-kompetisie gespeel. Spanne lewer tot dusver kookwater- mededingende krieket met die span van Die Stoep wat…
-
-
Primrose oorrompel Koo met sy briljante samespel
Die Primrose-rugbyklub was Saterdag 17 Februarie weer aan die wenkant toe hy Koo United op die Breërivierveld met 42-10 kafgedraf het.
-
Atletiekklub hou spesiale jaarvergadering
Die Worcester-atletiekklub hou vandag (Donderdag 22 Februarie) ’n spesiale jaarvergadering.
-
-
Ceres-atleet as ASA Mansatleet van die Jaar aangewys.
Die langafstandatleet Adriaan Wildschutt van die Ceres-vallei het nie net Vrydag 26 Januarie geskiedenis gemaak deur die eerste Suid-Afrikaner te word wat deur die grens van 13 minute in die…






