Brandvlei hengelklub se kompetisie is die afgelope Saterdag in Paarl-dam gehou. En was die vis nie gulsig om aas te vat nie. Altesaam 222 vis (242kg) is ingeweeg met Jacques van Graan die meeste (42) met ‘n totale gewig van 28.51kg. Hy was algehele wenner, die B sone wenner sowel as die meesters kampioen. Megan van Graan het tweede in B sone gekom en was die wenner in dames afdeling met Bonita Groenewald in die tweede plek. Danie Wilmot was die beste in die veteraan afdeling en Charl Ferreira die beste in die senior afdeling. Tiaan Coetzee het die junior afdeling oorheers. Johan Coetzee het die swaarste karp (3.9kg) geland en Pierre Snyman die swaarste baber.
Goeie vangs vir Brandvlei-vissers
Peppie Van Tonder
|

Goeie vangs vir Brandvlei-vissers
Peppie Van Tonder
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Brandvlei-hengelaars vang die grotes
Die Brandvlei-hengelklub se eerste kompetisie vir 2024 het die afgelope naweek in lekker warm weer…
by
Worcester Standard & Breederivier Gazetteon
-

Stywe lyne vir Brandvlei-hengelaars
Brandvlei-hengelklub se kompetisie is die afgelope Saterdag in ’n baie vol Brandvleidam gehou en die…
by
Worcester Standard & Breederivier Gazetteon
-

Groot vangste by Brandvleidam
Brandvlei-hengelklub se kompetisie is die afgelope Saterdag weer in Brandvleidam gehou, maar anders as die…
by
Worcester Standard & Breederivier Gazetteon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
