Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Villa mág maar feesvier
Worcester Villagers het Saterdag op Bolandpark gewys waarom hy ’n sterk kandidaat is om liga-louere in vanjaar se Langeberg-afdeling van Boland Rugbyunie in te oes toe hy sy bure Young…
-
Syfers wen silwer op SA’s
Een van Fit2Run se ster-atlete het die afgelope week weer eens die organisasie se naam hoog gehou.
-
-
-
Thunderballs bo!
Lede van Thunderballs-netbalklub van De Doorns het oor die Paasnaweek na Oudtshoorn gereis waar hulle aan die Impact Sport Events- Paasrugby- en -netbal-toernooi deelgeneem het.
-
-
Primrose veg hard vir sege oor Orchard in naelbytstryd
Primrose moes verlede Saterdag (6 April) hard veg vir ’n oorwinning. Dié rugbyklub moes alles uithaal om Orchard met 12 punte teenoor 5 te klop.
-
Rillerstryd wag Saterdag in derby
WORCESTER – Hierdie Saterdag (13 April) lei alle paaie na Bolandpark waar twee van die dorp se spogspanne, Worcester Villagers of Villa, soos hy onder die rugbypubliek bekendstaan, teen sy…
-
Town wen Robertson-derby
ROBERTSON. – Die 2023-Breë-Langebergstreekwenner, Robertson Town, is nou die enigste onoorwonne Grootuitdaagbekerspan in die Breë-Langebergstreek nadat Villagers Montagu, wat tot Saterdag (6 April) ook nog nie verloor het nie, in…








