Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Vis byt by laaste kompetisie
Die Brandvlei-hengelklub se laaste kompetisie vir die jaar is die afgelope Saterdag in lekker warm weer in die Brandvleidam afgehandel.
-
Nel kolf veld aan die brand
Hoewel sy span die afgelope paar naweke gemengde welslae op die krieketveld behaal het, kolf dié 19-jarige veelsydige krieketspeler van Montagu, Arno Nel, tans die veld aan die brand.
-
-
Sportgees op Scherpenheuwel
Oets wat as ’n droom met ’n informele krieketspelery tussen ’n klein groepie ywerige sportliefhebbers op die plaas Alfalfa in die Scherpenheuwel-gebied begin het, het nou gegroei tot verskeie spanne…
-
RKK speel klaar met MKK
Die Robertson-krieketklub gee steeds die pas aan op die punteleer van die Bolandkrieket-promosieliga en bly nommer een.
-
-
Boland-12-Halfeind
Die finaliste vir hierdie jaar se Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie word Saterdag (25 November) op die Boland-rugbystadion in Wellington bepaal.
-
Robertson Town walifiseer vir halfeind
ROBERTSON – Robertson Town speel tans kookwaterrugby en sy segetog in die Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie duur voort nadat hy die afgelope Saterdag (11 November) ook met Hawston op die Van Zylstraat-sportveld klaargespeel…
-
Krieketafrigters reik uit na Robertson se gemeenskap
Die Robertson-krieketklub (RKK) het tans twee manspanne en een vrouespan en is geseënd met al die afrigters tot sy beskikking.










