Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Worcester Gim hou kop omhoog in stryd
Worcester Gim het die afgelope Paasnaweek by die Kearsney College-Paasrugbytoernooi uitstekende rugby gespeel.
-
-
Alberts versterk liga-aanspraak
In ’n wedstryd wat groot belangstelling gelok het omdat albei spanne vroeë aanspraakmakers is om liga-louere in die Streekuitdaag-kompetisie van die Boland Rugbyunie, het Alberts sy bure Primroses verspotmaklik met…
-
Hammies leer Villas ’n rugbyles
Eie aan Worcester en sy sportmal geesdriftiges is vanjaar se Paassaterdag-rugbywedstryde op Bolandpark gehou, met Worcester Villagers wat as gashere ingestaan het, en die wedstryde wat honderde ondersteuners gelok het.
-
Hammies maak seker
Young Hamiltons, of Hammies soos hulle in die volksmond bekend staan, het Saterdag 30 Maart op Bolandpark seker gemaak dat hulle met die spogregte wegstap toe hulle hul aartsvyande Worcester…
-
Spoed op Wynland-ovaal
Die 58ste jaarlikse Wynland-ovaalbaan-kampioenskap is die afgelope naweek op die Mega-ovaalbaan in Worcester afgehandel. Hoewel die weer aanvanklik ’n groot rol in die aktiwiteite gespeel het, was die byeenkoms steeds…
-
-
-









