Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Local success in tackling growing piracy in SA
Law-enforcement officers, working alongside the Irdeto Anti-Piracy Department, have made significant strides in the battle against illegal streaming piracy with another successful raid conducted on Thursday 19 September in Worcester.
-
-
Raadslid skitter in haar debuutrol
Die raadslid Naomi Roelofse-Nel, die komiteelid belas met gemeenskapsontwikkeling in die Breedevallei-munisipaliteit, het met haar vertolking van Tietie Giegie in die komedie Tietie Giegie het ’n storie te vertel die groot en waarderende gehoor wat S
-
Nuwe poësie-prys sal streekstaal bevorder
Afrikaanse digters van alle agtergronde en dialekte kry nou die kans om hul stem te laat hoor.
-
Jaarvergadering van GPF binnekort
Die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se jaarvergadering sal op Donderdag 10 Oktober gehou word.
-
Raadslid hou haar lyf akteur
Diegene met ’n voorliefde vir komedie se lagspiere gaan Sondag (22 September) oortyd werk wanneer die komiese musiekblyspel Tietie Giegie het ’n storie die eerste keer op die planke gebring word.
-
-
Meisie se droom word waar
Shanica Fortuin, ’n 18-jarige inwoner van Robertson, veg dapper teen pulmonêre arteriële hipertensie. Ten spyte van die uitdagings wat haar toestand meebring, bly Shanica se onwrikbare gees en haar hegte band met haar ma bronne van krag en inspirasie






