Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dis weer Lenteskou!
Breederiviervalleiers kan hulle regmaak vir ’n opwindende Robertson-lenteskou vanjaar. Hiedie jaar se skou bereik ’n reusemylpaal aangesien dit vanjaar die skou se 125ste bestaansjaar vier. Die skou, wat van 24 tot 28 September by die skouterrein in
-
Spoorlyn ten volle herstel
Die treinspoor tussen Worcester en De Doorns is nou weer bruikbaar nadat dit in Julie weens erge oorstromings beskadig is.
-
Geliefde Worcester brandweerman sterf in motorfietsongeluk
Skokgolwe het deur die gemeenskap van Worcester getrek na nuus van die sterfte van Adeeb Ismail versprei het.
-
CWDM Health Services find Listeria in red viennas
“Few of us realise that everything we consume – air, water, and all foods and liquids – are at some point of their production, manufacturing, transport, and/or storage evaluated by an Environmental Health Practitioner (EHP),” shared Executive Mayor o
-
-
Bak kolwyntjies en staan só kinders met kanker by
Die lang verwagte Nasionale Kolwyntjiedag vir Kinders met Kanker (National Cupcake Day 4 Kids with Cancer) vind Saterdag 28 September plaas. Hierdie geldinsamelingsinisiatief vind by verskeie winkelsentrums plaas, en die Mountan Mill Mall is een daar
-
-
Praktiese maniere om die las vir huiswerkers te verlig
Miljoene Suid-Afrikaanse huishoudings is afhanklik van huiswerkers om hul huise skoon te maak en goed te laat funksioneer. Ongelukkig doen baie dit sonder om die huiswerkers se daaglikse stryd en uitdagings ten volle in ag te neem.
-
Wettige dagga nie net ’n zol nie
President Cyril Ramaphosa het vroeër vanjaar die wet vir dagga vir private gebruik afgeteken.
-
Spesiale uitreik bevorder kinders se gesondheid
’n Plakker op jou voorkop, eenbeentjie-spring of kans gee vir verwondering oor jou weggooibare handskoene – alles is ingespan om ’n unieke gesondheidsuitreik na kwesbare kinders vlot te laat verloop.










