Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Spesiale uitreik bevorder kinders se gesondheid
’n Plakker op jou voorkop, eenbeentjie-spring of kans gee vir verwondering oor jou weggooibare handskoene – alles is ingespan om ’n unieke gesondheidsuitreik na kwesbare kinders vlot te laat verloop.
-
-
ADHD-mense is energiek, kreatief
“If you mention the term ‘ADHD’ or ‘Ritalin’ at a dinner party, you are bound to provoke a lively debate. Try it. You would have much less fun with, say, diabetes and insulin, or asthma and inhalers.” Dr B Belsham,…
-
-
-
Dis weer skoutyd in Bredasdorp
Hierdie naweek kan inwoners die grootste landbou-saamtrek in die land geniet, met die jaarlikse Nampo Kaap wat in Bredasdorp plaasvind.
-
Rowers val plaasgesin aan
BONNIEVALE – Drie mense het verlede week ’n gewelddadige aanval deur vier gemaskerde rowers op ’n plaas in Bonnievale oorleef.
-
Nóg dorpe haal top-misdaadlys
In die misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van die 2024-’25- boekjaar is drie plaaslike polisiekantore in die top-30 ingesluit.
-
Uit die pen van die Burgemeester
Die Breedevallei-munisipaliteit gaan in samewerking met die Kaapse Wynland-distrikmunisipaliteit ’n reeks opleidingsessies aanbied wat spesifiek daarop gefokus is om Breedevallei se entrepreneurs te bemagtig.
-








