Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kom laai jou e-afval veilig by Worcester Gimnasium af
Worcester Gimnasium, in samewerking met Cape E-Waste, sal op 10 September ’n e-afval-veldtog by die skool hou.
-
‘I See You’ NCPD Casual Day theme
The National Council of and for Persons with Disabilities (NCPD) is excited to announce the theme for Casual Day 2024: “I See You”. This year’s theme celebrates three decades of Casual Day, reflecting on our shared journey toward greater inclusion,…
-
KWDM huldig fenomenale vroue
Vier vroue is verlede week by die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) se jaarlikse Fenomenale Vroue-saamtrek vereer.
-
Swellendam bied iets vir almal
Met sy ryk geskiedenis, mooi historiese geboue en heerlike restaurante is Swellendam, wat net ’n klipgooi van die Breederivier geleë is, net die plek om te besoek. Die pragtige dorp is op die oewer van die Koringlandsrivier geleë.
-
’n Kunstegees gegroet
Huldeblyke stroom steeds in vir Lorna Reade, ’n groot gees in die kunsbedryf, wat Saterdag (31 Augustus) ná ’n lang siekte in haar huis in Worcester oorlede is.
-
Twee mans in De Doorns vermoor
Die De Doorns-polisie ondersoek tans twee moorde wat onlangs plaasgevind het en waarvan een nog ’n raaisel is.
-
Beste plaaswerkers aangewys
ROBERTSON. – Die Breërivier Wynland Landelike Ontwikkelingsvereniging het Donderdag 22 Augustus plaaswerkers in die Langebergstreek op sy jaarlikse Langeberg Landbou Prestige Toekenningsfunksie in die Robertsonstadsaal by ’n glansgeleentheid vir uits
-
Tiener sterf ná storting-ongeluk
’n 14-jarige seun is verlede week dood nadat hy in ’n ongeluk by die munisipale stortingsterrein betrokke was.
-
Alita wil toutrek vir haar land
Alita Basson verteenwoordig vandeesweek haar land as lid van die SA vroue-toutrekspan.
-
Tref-en-trap in Bonnievale eis baba se jong ma
BONNIEVALE – Die 26-jarige ma van ’n baba is in die vroeë oggendure in ’n tref-en-trap-voorval in Bonnievale dood.








