Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mej. SA deel haar resep vir vriende, familie met lesers
Die nuutverkose Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, die eerste gehoorgestremde Mej. SA, is ’n ywerige kok. Een van haar gunstelinggeregte om vir vriende en familie te maak, is haar Thaise groen kerrie met hoender.
-
Ongelukke eis twee se lewe
’n Hele paar ongelukke het die afgelope paar dae op plaaslike paaie gebeur.
-
Van dwelmslaaf tot geordende pastoor
Hy het in die kerk grootgeword en was ’n belowende, talentvolle jong akteur wat al die verhoog met groot name in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf gedeel het.
-
-
-
Gestremde bemoedig ander
Soms gebeur dinge in die lewe wat ’n mens geheel en al kan laat struikel en die wil laat verloor om weer op te staan en aan te beweeg.
-
Miracle byeen in Montagu
MONTAGU – Wanneer 200 vroue bymekaar kom en worship, hulself geniet, hul stories deel en mekaar se krone regskuif, dan weet jy dit is die Miracle-prinsesse wat bymekaarkom.
-
Daughter of our ’paper returns
Gillian Hirche was born in Worcester, at The Pines Hospital, now a psychiatric facility. More than five decades later she has returned to her home town, filled with memories of a place that shaped her formative years, but has since…
-
Botsing eis sakeman
’n Bekende sakeman van Worcester se lewe is Maandag 26 Augustus kortgeknip toe hy in ’n motorongeluk betrokke was.
-
Vyf trofeë vir wyne uit Worcester
Die Breedekloof/Worcester- en Paarl-wynstreke het die beste vertoning as wynstreke gelewer met vyf nasionale trofeë elk by vanjaar se Suid-Afrikaanse Nasionale Jongwynskou.










