Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ma sterf twee maande ná haar dogter (9)
Die ma van ’n negejarige meisietjie, wat twee maande gelede in ’n huisbrand omgekom het, is onlangs dood – ook weens brandwonde wat sy in die noodlottige brand opgedoen het.
-
-
Maak seker jou testament is reg
Nasionale Testamenteweek word vanjaar van 16 tot 20 September gehou. Jy kan hierdie week gebruik om jou testament gratis te laat opstel.
-
‘Ontvoerder’ vasgetrek ná jaagtog
Lede van die Worcester-polisie het verlede week die provinsiale eenheid teen ontvoering gehelp om ’n verdagte vas te trek.
-
Blink baadjie vir Esselenpark-stadion
Bouwerk aan die splinternuwe grensmuur by die Esselenpark-stadion in Worcester sal teen nie later nie as 30 Junie 2025 voltooi wees.
-
Kul jou hier, kul jou daar – Shawn sal jou wys waar
Shawn Olivier, ’n 19-jarige van De Doorns, neem later hierdie maand aan die jaarlikse Suid-Afrikaanse kampioenskap vir kulkunstenaars deel.
-
-
‘High tea’ op Vrouemaand
TOUWSRIVIER – Shattered but not broken. Saterdagmiddag was dít die tema by die high tea-byeenkoms wat deur die kerksusters van die Heavenly Voices of Hope-kerk aangebied is om Vrouemaand mee af te sluit.
-
Mastermind of robbery jailed
WORCESTER – On 28 August, Acting Deputy Judge President Andre le Grange sentenced Ndyebo “Gero” Dotwana (32) to 25 years in prison for the murder of Worcester jeweller Charl Munnik. Dotwana, who maintained his innocence throughout the trial, was foun
-
Zolani choir wins Moscow contest
The Zolani Youth Choir once again mesmerised the world with their voices.








