Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vandale haal radiostasie van lug
Die gemeenskapsradiostasie Vallei FM in Worcester is sedert Saterdag (28 September) vanaf skuins na 05:00 van die lug af nadat vandale by die struktuur waar die hoofsender gestoor word ingebreek en die sender gesteel het.
-
Nóg klagtes oor tehuis ontvang
Klagtes oor die beweerde wanbestuur van die Awendrus-tehuis stroom steeds in sedert Standard & Gazette in Julie daaroor berig het.
-
‘Ek het gedink ek gaan sterf’
WORCESTER – ’n Oomblik van afwagting het Erfenisdag op sy kop gekeer toe Janette Knox, ’n 57-jarige inwoner van Worcester, op 24 September in die oggend genadiglik aan die kake van ’n wilde boerboel ontsnap het.
-
-
Polisie soek inligting ná plaasaanval by Montagu
BONNIEVALE – Die saak ná die plaasaanval by Montagu vroeër vandeesmaand duur steeds voort.
-
‘Ek moes eintlik dood gewees het’
Sy was baie aktief en het daarvan gehou om berg te klim en teen die berg af te seil. Sy was onafhanklik en het alles vir haarself gedoen.
-
Extended hours at Home Affairs
The Department of Home Affairs will be opening its offices for five hours a day on Saturdays from 21 September to 12 October for the issuance of temporary identity Certificates, ID collection and applications services.
-
Paartjie op ‘Afhaak’
WORCESTER – ’n Plaaslike paartjie het vroeër vandeesmaand hul televisiedebuut op die program, Afhaak, gemaak.
-
Geliefde broer in ongeluk dood
Nóg ’n Worcesteriet is die afgelope naweek in ’n grusame ongeluk dood.
-








