Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Paartjie op ‘Afhaak’
WORCESTER – ’n Plaaslike paartjie het vroeër vandeesmaand hul televisiedebuut op die program, Afhaak, gemaak.
-
Geliefde broer in ongeluk dood
Nóg ’n Worcesteriet is die afgelope naweek in ’n grusame ongeluk dood.
-
-
Plant inheemse bome!
Die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, dr. Ivan Meyer, het verlede week die Worcester Veld Reserve-navorsingsplaas buite Worcester besoek.
-
Inwoner se liedjie is oor haar liefde vir Worcester
Uit pure liefde vir haar tuisdorp het Ellenie Eloff ’n liedjie oor Worcester geskryf, opgeneem, en selfs ook ’n musiekvideo daarvan gemaak.
-
Robertson se Vollies byeen
Die Robertson Vollies hou hierdie naweek ’n spoggeleentheid by Avolon Springs in Montagu om sy 25ste bestaansjaar te vier.
-
-
‘Sondag-uitstappie’ gefnuik
Sondagoggend het Standard Breederivier Gazette ’n video ontvang waarin dit blyk ’n gevangene het uit die Worcester- tronk ontsnap en in Durbanstraat af geloop.
-
Soek dringende sorg as jy gehoorprobleme het
September is nasionale Dowebewustheidsmaand, wat daarop gemik is om bewustheid oor die dowe en hardhorende bevolking te verhoog.
-
Reddingswerker ding oorsee mee
’n Plaaslike reddingswerker is gekies om aan ’n internasionale reddingskompetisie deel te neem.








