Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Munisipale swembaddens open eers later in Oktober
Daar is goeie nuus vir diegene met ’n voorliefde vir swem of wat net daarvan hou om in die buitelug langs ’n swembad te ontspan – die openbare swembaddens in die Breedevallei sal Sondag 20 Oktober vir die publiek oopgestel…
-
Polisieman groet ná byna 40 jaar getroue diens
Hoewel hy uit die polisiediens getree het, sal hy steeds uit sy pad gaan om diegene wat by hom om hulp kom aanklop, tot die beste van sy vermoë te dien omdat die gemeenskap sy lewe is.
-
Stop-and-search sees arrest
Efforts by the Western Cape police to stop the illegal distribution of drugs in communities achieved success when officers arrested two foreign nationals for dealing in drugs in Robertson.
-
Stap Klein Karoo-Camino terwyl Liz lagspiere prikkel
Avontuurlustiges en kultuurliefhebbers kan gereed maak om die asemrowende Klein-Karoo saam met Lizz Meiring te verken – en dit vir ’n goeie doel.
-
-
Rolstoel deel van groot les in omgee
By die Laerskool Wynland word hard gestreef om ’n gevoel van omgee onder die leerders en in die skool te kweek.
-
HR-vrou vereer
’n Plaaslike menslikehulpbronbestuurder, Mieke Janse van Renburg, het onlangs by die Future of HR Awards die toekenning vir die beste nasionale menslikehulpbronbestuurder ontvang.
-
Uit die pen van die Burgemeester
Ons almal smag na ’n skoon Breedevallei. Merkbare verskille wat baie van julle in onlangse tye sou oplet, is dat die gebiede van Breedevallei waar “skips” staan, baie skoner is en dat die ingange na Worcester skoner begin raak.
-
Moord verdagte van Worcester dood gevind in tronksel
Op Woensdag (9 Oktober) het die moordbeskuldigde, Mark Claassen (41) van Elsiesrivier, selfdood gepleeg toe hy hom in ‘n aanhoudingsel by die Bonnievale-landdroshof gehang het.
-
Boerboel val vrou erg aan
’n Vrou van Worcester het die dood nouliks ontkom toe sy op Erfenisdag (Dinsdag 24 September) so te sê deur ’n ‘reusagtige’ rondloper-boerboel aangeval is in wat in ’n bloedstollende stryd om oorlewing ontaard het.









