Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wêreld van siggestremdes ervaar
Skrikwekkend, vreemd, gedisoriënteerd, ’n belewenis – so beskryf lede van die publiek wat Vrydag (11 Oktober) vir ’n wyle in die skoene van siggestremdes gestaan het toe hulle vir sowat ’n uur geblinddoek en deur die Mountain Mill Shopping Mall…
-
Aanskou die komeet Tsuchinshan-Atlas
Die C/2023 A3-komeet, ook bekend as die Tsuchinshan-Atlas sal eersdaags deur Suid-Afrikaners vir ’n laaste keer aanskou kan word voordat dit ons sonnestelsel verlaat.
-
Gesondheidskliniek vir bejaardes
‘n Gesondheidsorgkliniek word op 20 Oktober vir bejaardes en pensionarisse by Esselenpark Primêre Skool in Van Huyssteenlaan, Worcester gehou.
-
Kraamsaal na hospitaal geskuif
Meer babas sal binnekort hul eerste asemteug by Worcester Hospitaal neem, waar ’n nuwe vroedvrou-verloskunde-eenheid (kraamsaal) in ’n bestaande saal ingerig word.
-
Mahindra bereik nuwe hoogtes
Mahindra het die splinternuwe XUV 3XO in Suid-Afrika bekendgestel, wat die eerste bekendstelling buite Indië is. Hierdie kompakte nutsmotor (C-SUV) bied ’n kombinasie moderne ontwerp, gevorderde tegnologie, uitmuntende gerief en veiligheidskenmerke
-
Weer
Opsomming: Vandag bly koel en bewolk, maar van Vrydag af skyn die son weer en die kwik begin styg.
-
-
-
Kleinplasie Museum hou spesiale dag vir bejaardes
’n Vrolike atmosfeer het Vrydag (4 Oktober) by Kleinplasie Museum in Worcester geheers toe sowat 60 bejaardes van ouetehuise in die Breedevallei byeengekom het om ’n reünie te hou en ’n bietjie te kuier.
-
Local learner wins big
A local Worcester learner, Christof Nelson, has won a prestigious award at the Sasol and Kagiso Trust National Skills Competition.








