Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sekuriteitskiosks in dorp se sakekern kry nuwe baadjie
Die Worcester- Sentrale-Verbeteringsdistrik (WSV) het in samewerking met belangrike vennote – die polisie, APL Cartons, die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) en die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) – vanjaar ’n aansienlike belegging gemaak om ses s
-
-
Verwag kleur by Montagu-roosskou
MONTAGU – Die Montagu- kulturele en opvoedkundige trust bied vanjaar die vierde keer ’n roosskou in die KWV se gebouekompleks aan.
-
This is matrics’ time
Next week the National Senior Certificate (NSC) exams for matriculants starts and a total of 75 647 candidates in the Western Cape will write exams, says the province’s MEC for Education David Maynier.
-
-
Polisie vra hulp nadat man op straat vermoor is
‘n Moordverdagte verskyn na verwagting vandag (Donderdag 17 Oktober) in die Worcester-landdroshof nadat hy na bewering ’n 39-jarige man Maandagmiddag (14 Oktober) helder oordag voor ’n mediese praktyk in Fairbairnstraat, Worcester, met ‘n skerp voorw
-
-
-
Geliefde gospelsanger, prediker en gemeenskapsmens oorlede
Een van Worcester se gewildste gospelsangers en gemeenskapsaktiviste, die 82-jarige Thomas Peters, of Oom Tommie, soos hy onder oud en jonk bekendgestaan het, is verlede Donderdag oorlede nadat hy die vorige dag ’n massiewe beroerte gehad het.
-
SA betower deur skaars aurora
Suid-Afrika het onlangs een van die merkwaardigste natuurverskynsels beleef – die aurora australis, en dit het groot opwinding by die publiek veroorsaak. Hierdie skaars vertoning het mense in verskeie dele van die land na die naghemel laat opkyk, ter







