Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Omgee vir bejaardes Anrie Uys se lewensroeping
MONTAGU – Die versorging van bejaardes het Anrie Uys se missie in die lewe geword sedert sy in Desember 1998 as bestuurder van Huis Uitvlucht, ’n program van Badisa, aangestel is.
-
-
Volunteer rescue group needs funds for gear
MONTAGU – The Montagu Volunteer Fire and Rescue (MVFR), a non-profit organisation, is in need of funds to equip new recruits with the essential gear that will enable them to perform their role.
-
Rabies: vaccinate, protect, prevent
World Rabies Day was recently celebrated, with the focus on combating one of the deadliest zoonotic diseases affecting both humans and animals alike.
-
Man sterf ná sy motor uitbrand
’n Man (65) van Montagu het Sondag (6 Oktober) aan sy brandwonde beswyk nadat sy voertuig Vrydag (4 Oktober) in die Bodorp in Montagu aan die brand geslaan het.
-
-
Langeberg-trust help haweloses weer op hul voete kry
Die toeloop van haweloses is in 2012 deur besorgde Robertson-inwoners raakgesien – veral gedurende seisoentyd, wanneer meer arbeid op plase benodig word, word al meer mense gesien waar hulle onder brûe of op sypaadjies slaap.
-
-
Man vermoor glo sy vriendin (30)
’n Man (41), oorspronklik van Elsiesrivier, het gister (Woensdag 9 Oktober) op ’n moordklag in die Bonnievale-landdroshof verskyn nadat hy na bewering sy vriendin met die nek van ’n gebreekte bottel doodgesteek het.
-





