Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bejaarde gekry ná ontvoering
’n85-jarige Britse toeris wat in Robertson ontvoer is, is Saterdagoggend (4 Oktober) ongedeerd, maar wel geweldig getraumatiseer, in ’n sinkhuis in Zwelethemba, Worcester, gevind.
-
Pas bekend | 5 Familielede sterf in grubotsing naby De Doorns
Vyf familielede is dood toe die taxi waarin hulle onderweg was na ‘n begrafnis betrokke was in ‘n ongeluk met ‘n vragmotor en bus.
-
Langeberg spaza-shop application requirements
The Langeberg Municipality has reiterated the regulations governing spaza shops to ensure compliance with the Langeberg Spaza Policy, adopted in April 2015 (Council Resolution A3108). These guidelines aim to balance economic activity with the preserv
-
Brand lê klein sake in puin
Die gebou op die hoek van Porter- en Durbanstraat in Worcester is onveilig verklaar en geen okkupasie word toegelaat nie.
-
Robertson teen Worcester
Die Sanlam-Boland-rugbyunie, een van die 14 unies in Suid-Afrika, met nagenoeg 20 000 geregistreerde spelers op klub- en skoolvlak, lok jaarliks meer as 100 000 ondersteuners na rugbyvelde in die Boland.
-
Tiener vermoor mede-leerder
Terwyl getraumatiseerde leerders van die Breërivier Senior Sekondêre Skool in Worcester gister (20 November) ’n gebedsessie by die skool bygewoon het ter ere van ’n mede-leerder, Lee-Mark Breda (16), wat Dinsdag (19 November) helder oordag koelbloedi
-
Herkodeer nou Eskom se kragmeters
Eskom waarsku dat kragmeters wat nog nie teen Sondag, 24 November, herkodeer is nie, sal ophou werk. Dit kan kliënte R12 000 kos om meters te vervang.
-
Polisie vind drie vuurwapens
Die polisie in Worcester het verlede week as deel van sy Veiliger Feesseisoen-veldtog in twee afsonderlike voorvalle beslag gelê op drie vuurwapens en ammunisie.
-
Pride-optog in Worcester
Geskiedenis word op 7 Desember in Worcester gemaak wanneer dié dorp vir die eerste keer in sy bestaan gasheer vir die alombekende Pride-optog gaan speel.
-
Joshwin skitter op die silwerdoek
Joshwin Dyson reik na die sterre. Hy het die toekenning vir beste byspeler vir sy rol as Elvin in Old Righteous Blues by die onlangse Silwerskerm-toekennings gewen, die einste fliek wat in Oktober vanjaar as Suid-Afrika se Oscar-inskrywing gekies is.








