Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Historiese skip ‘seil’ in Villiersdorp
Villiersdorpers het vroeër vanjaar met verwondering toegekyk hoe die stoomsleeptuig Alwyn Vintcent die dorp invaar.
-
Ikoniese landmerk mooi opgeknap
“Sollie se Hoek”, ’n ikoniese landmerk in Rawsonville, is mooi opgeknap en reg om ’n tradisie voort te sit.
-
Opportunity for disabled persons
Engen has renewed its partnership with the Breede Valley Association for Persons with Disabilities (BVAPD), extending their joint efforts to support persons with disabilities in the Western Cape.
-
‘Hoërskoolleiers is toekomsleiers’
Hui-Mari Meyer van die WIRED Flip the Switch-groep het by AfriForum Jeug se Toekomsskeppers-dag met die leerders oor verskillende temperamente gepraat en verduidelik hoe dit elke mens uniek maak.
-
-
Khupiso se visier gefokus op Mej. Tiener Suid-Afrika
Sy was maar net sewe jaar oud toe sy die eerste keer aan ’n skoonheidskompetisie in haar tuisdorp, Barkley-Oos in die Oos-Kaap, deelgeneem het. Sy is toe as tweede prinses gekroon.
-
Opkomende kleinboere in Breedevallei raak touwys
Die Breedevallei-munisipaliteit se plaaslike ekonomiese ontwikkelingsafdeling het onlangs ’n suksesvolle kapasiteitsbou-werksessie vir opkomende boere by die Nekkies-vakansieoord aangebied.
-
Baan nie geskik vir atletiek
Die tartanbaan by die Bolandpark-stadion in Worcester is in so ’n patetiese toestand dat dit onmoontlik vir atlete is om te gebruik. Die baan in sy huidige vorm hou boonop ’n veiligheidsrisiko vir atlete in.
-
Worcester-polisie vra hulp ná twee moorde
Die polisie vra die publiek se hulp met inligting nadat twee mense in afsonderlike voorvalle in Worcester vermoor is.
-
Hoe weet ek my koopkragmeter is reeds op datum?
Die Nasionale Koopkrag-Koopbewys-identifisierings (KID) se opgraderingsprojek het ten doel om die sagteware van al Suid-Afrika se koopkragmeters voor die koopbewys-sperdatum van 24 November by te werk, want anders sal inwoners wie se koopkragmeters s









