Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weather
Summary: A partly cloudy weekend awaits the region. Above forecasts from meteoblue.com are for Saturday 9 November.
-
-
Buitelewe-ekspo by Grabouw
Die jaarlikse Buitelewe- en Avontuur-ekspo is vanjaar van Vrydag 8 tot Sondag 10 November terug by die Elgin-sportklub buite Grabouw.
-
‘Ons kán misdaad klop’
“Dit is al bewys dat ’n geïntegreerde benadering tot die bekamping van misdaad tot ’n afname in misdaad reg oor die Wes-Kaap lei.”.
-
Geestesongesteldheid word só die nekslag toegedien
’n Bewusmakingsveldtog met betrekking tot geestesgesondheid is by die Avianpark-kliniek in Worcester gehou.
-
Talle vas in polisie-optrede
Die manne en vroue in blou van vyf omliggende polisiekantore in die Langeberg- munisipale gebied in samewerking met sekerheidsbeamptes en buurtwaglede het die afgelope naweek heelwat suksesse opgelewer in ’n geslaagde veiliger-feestyd-misdaadoptrede
-
‘Hy’t my gegroet’
Hy het Saterdag (2 November) vir die eerste keer ’n rugbywedstryd van sy 11-jarige seun bygewoon. Boonop het hy op pad na die wedstryd uit die minibus-taxi geklim om vir sy vrou ’n wit roos te pluk.
-
-
Jaarvergadering kom
Die Rawsonville-gemeenskapspolisiëringsforum se jaarvergadering vind op Maandag 25 November plaas.
-
Bohaai oor parade
Die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) is in gesprek met die leierskap van die polisie ná ’n onsmaaklike voorval verlede Woensdag (30 Oktober) toe lede van die polisie en provinsiale verkeersdienste tydens die bekendstelling van die Veiliger Feestyd-v




