Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Toll Plaza ‘spinner’ caught
A reckless driver has been apprehended following a high-speed incident at the Huguenot Toll Plaza, thanks to the coordinated efforts of the Western Cape Provincial Traffic authorities, the National Prosecuting Authority (NPA), and the South African P
-
Meisie se lewe ná praatjie gered
Klein Lisa Theron het reeds op die tenger ouderdom van drie jaar ’n belangstelling in slange getoon – nou nie iets waarin die gewone Barbiepop-spelende meisie sal belangstel nie.
-
Pa sit 20 jaar oor hy verkrag
Die biologiese pa van ’n minderjarige meisie is op 11 November in die Worcester-streekhof vir 20 jaar tronk toe gestuur nadat hy sy kind in hul informele struktuur in Nkqubela, Robertson, verkrag het.
-
-
Shané lê kroon ná jaar van groei neer
Verlede jaar het Shané Zeelie, ’n leerder van HTS Drostdy, op 16-jarige ouderdom geskiedenis gemaak deur as die jongste deelnemer nog die titel van Teen Miss Western Province te wen.
-
Kaapse hawe onder die loep
Onbekwaamhede by die Kaapse hawe kos appel- en peerboere jaarliks R26 000 per hektaar, terwyl die vrugtebedryf as geheel weens vertragings en die ondoeltreffendheid van dié hawe ly.
-
Talle vereer vir diens aan sport
Elke toekenning wat hy ontvang, gee hom nog meer rede om by sport betrokke te bly en dit te ondersteun.
-
Polisie kry vrag Mandrax
Polisiebeamptes van Montagu in die Langeberg-streek het Saterdag (16 November) ’n groot slag geslaan toe beslag gelê is op Mandrax-tablette met ’n sluikhandelwaarde van sowatR12 500.
-
Anja maak naam in musiekwêreld
Die toekoms van Afrikaanse musiek lyk belowend met Anja, ’n talentvolle nuwe sangeres uit die Breedevallei, wat haar merk in die bedryf maak.
-
Bolandpark-atletiekbaan in kollig
“Die huidige toestand waarin die Bolandpark atletiekbaan tans verkeer, is van só aard dat dit nie geskik is om byeenkomste gelys op die Boland-kalender daar aan te bied nie.”.








