Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Uit die pen van die burgemeester banner
Breedevallei is Suid-Afrika se Sorgstad en met die Kers- en feestyd om die draai is daar nou selfs meer omgee wat Breedevalleiers hierdie tyd van die jaar moet uitleef. Verskeie omgee-veldtogte loop saam met die Kers- en feestyd en dit…
-
Skool sleep kleremaker hof toe
Die Langeberg Senior Sekondêre Skool in Robertson het ’n strafregtelike klagte teen die kleremaatskappy Rhino Brands aangemeld omdat die maatskappy die skool glo altesaam R62 211 skuld.
-
Weather
Summary: After slightly cooler weather today (12 December), a clear and sunny weekend can be expected in the days leading up to Christmas.
-
Ma’s verloor alles in brand
Altesame 17 mense, onder wie etlike kinders – almal van die informele nedersetting Askamp in Roodewal, Worcester – is verlede Donderdagmiddag (5 Desember) met Kersfees om die draai dakloos gelaat toe hulle al hul besittings in ’n verwoestende brand v
-
LAAI AF | Grapevind December 2024
Jou nuusbrief oor wat alles in die Kaapse Wynlande Distriksmunispaliteit aan die gang is.
-
Band Aid: Die dag toe musiek die wêreld verander het
Dis 1984 in Londen – die jaar wat gekenmerk was deur talle nuusberigte oor die knaende hongersnood in Ethiopië. Die verskriklikste beelde is aand na aand op BBC uitgesaai van ma’s en kinders wat op die rand van die dood…
-
Padongelukke eis talle
’nDag nadat hy sy 59ste verjaarsdag gevier het, is ’n pa van twee van Somersetpark in Worcester in ’n motorongeluk dood.
-
-
-
Geliefde oom Piet sterf
Piet van Vuuren, ’n geliefde Worcester-ikoon en stigter van Die Vispan, is onlangs oorlede.









