Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man sterf ná talle messteke
’n Man van Zwelethemba, Worcester, se lewe is Sondagoggend (1 Desember) kortgeknip toe hy verskeie kere met ’n mes gesteek is.
-
Groep sê dankie met braai
Worcester Neighbourhood Crime Watch (WNCW) het ’n dankie-sê-braai vir al die nooddienswerkers en veiligheidsrolspelers gehou as ’n blyk van waardering vir al hul opofferings die afgelope jaar.
-
Ant Tossie word 100 jaar!
Een van Worcester se mees geliefde inwoners het Sondag (1 Desember) ’n besonderse mylpaal in haar lewe behaal toe sy haar 100ste verjaardag saam met familie en vriende gevier het.
-
-
Worcester-skole skenk flink bloed
WORCESTER – Twee skole van Worcester – die Hoërskool Drostdy en Worcester Gimnasium – het hul plek op die gesogte lys van die Wes-Kaap se top-10 bloedskenk-skole vir vanjaar verdien. Hierdie prestasie beklemtoon nie net die toewyding van die leerders
-
-
Ferrus vereer vir haar werk
Diana Ferrus, die bekroonde digter en aktivis van Worcester, is een van vanjaar se ontvangers van die ATKV se Prestigetoekenning, die hoogste eer wat deur die organisasie toegeken word. Ferrus is vereer vir haar bydrae tot die Afrikaanse digkuns, haa
-
Aanhoudende geraas teister inwoners van Rawsonville pal
Rawsonville is voorwaar ’n pragtige dorp wat ongelukkig deur geraas geteister word. Keer op keer bederf harde musiek wat laatnag op konsert- tipe klankstelsels en luidsprekers gespeel word, die vreedsame bestaan van inwoners.
-
KWDM staan sterk
Die Kaapse Wynlande- distriksmunisipaliteit (KWDM) het met trots aangekondig dat die ouditeur-generaal vir die 2023-’24-boekjaar sy 11de opeenvolgende ongekwalifiseerde ouditmening met geen bevindings – ook bekend as ’n “skoon oudit” – uitgereik het
-
Man vas wat vrou glo verkrag
’n Verdagte is Maandagmiddag (2 Desember) in hegtenis geneem op aanklagte van verkragting en roof nadat hy na bewering ’n 40-jarige vrou van OVD in Worcester Sondag (1 Desember) in die vroeë oggendure in Buitekantstraat, Esselenpark, verkrag het.






