Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sportlui maak trots
Tydens vanjaar se Olimpiese Spele, wat in Parys, Frankryk, gehou is, was die gemeenskap van die Breedevallei en Langeberg voor die kassie vasgenael ter ondersteuning van verskeie atlete van hier, wat Valleiers behoorlik trots gemaak het.
-
Plaaslike verhaal ding mee om 2025-Oscar
Die Kerskoor-rolprent Old Righteous Blues, wat op plaaslike gebeure in die Langeberg-vallei gegrond is, is deur Suid-Afrika benoem om dié land in die afdeling Beste Internasionale Rolprent by aanstaande jaar se 97ste Oscar-toekennings te verteenwoord
-
Bekende in duiwesportkringe oorlede
’n Bekende in veral duiwesportkringe en pa van Worcester Villagers se eerstespanrugbykaptein Edgar Haas, beter bekend as Gary, is verlede Woensdag oorlede nadat hy die afgelope ruk met sy gesondheid gesukkel het.
-
Inwoners kan nou sê oor Kleinplasie se toekoms
Die Breedevallei-munisipaliteit het in beginsel ’n besluit geneem oor die toekomstige benutting van Kleinplasie se Ou Landbouskou-gedeelte.
-
-
Ongeluk eis 3 beamptes
Die Langeberg-munisipaliteit is geruk toe drie van sy werknemers Vrydag (6 Desember) op pad van ’n jaareindfunksie in ’n motorongeluk gesterf het.
-
Stop the violence march for 16 Days
A marching band followed by at least 300 people marching from Worcester Hospital to the town centre, grabbed the attention of onlookers who joined in when they saw the cause explained on posters: “Stop Gender Based Violence”, “No excuse for…
-
De Wet vanjaar waardige wenner
Hierdie jaar se Pon van Zyl-prys vier ’n legendariese leier in die Wyn van Oorsprong Robertson-handelsmerk, Stephen de Wet.
-
-
Verbeterde ingang na nywerheidsgebied amptelik oop
Verbeterde ingang na nywerheidsgebied amptelik oop







