Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
EPWP het werk vir mense met gestremdhede
Die Uitgebreide Openbare Werke-program (EPWP) bied kort- en medium termyn werksgeleenthede vir werklose of ongeskoolde individue van 18 jaar en ouer. Mense met gestremdhede word aangemoedig om te registreer.
-
Getraumatiseerde ma vertel oor skoot op haar motor
’n Ma van De Doorns is steeds getraumatiseer nadat ’n bejaarde man, wat haar glo vir ’n kaper aangesien het, ’n vuurwapen uitgepluk en ’n skoot op die motor waarin sy en haar twee minderjarige dogters gereis het, afgevuur het.
-
-
Breedevallei takel vullisprobleme
Ons almal is onlangs deur die moeilike vullisverwyderingsuitdagings in die Breedevallei geraak.
-
-
Nóg 20 beddens vir aansterk
Twintig bykomende beddens is nou beskikbaar vir pasiënte wat gereed is vir ontslag uit die hospitaal, maar nog moet aansterk voordat hulle gereed is om huis toe te gaan.
-
Jamie Uys se pad na Hollywood
Baie min mense sal weet dat die ontslape bekende rolprentman van Suid-Afrika, Jamie Uys, se wortels in Worcester gesetel lê – en dit in Russellstraat, om presies te wees.
-
Artscape serves hearing-impaired
Artscape in Cape Town announced the launch of the assistive listening system, commonly known as the “Loop System”, for the hearing-impaired.
-
Spesiale roete vir siggestremdes
Die Pionierskool in Worcester het sy eerste dapper tree in 2007 gegee om ’n kwessie op te los wat voorheen grootliks op die agtergrond geskuif is – die padveiligheid van siggestremdes.








