Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Weer
Opsomming: Die volgende paar dae beloof mooi vroeë somerweer te wees. Vir Sondag word egter heelwat kouer weer en reën voorspel. Waarskuwings: Geen.
-
N1-oorgangsbrug en verbypad in pyplyn
Vir baie jare is gespekuleer oor die bou van ’n oorgangsbrug by die N1- en Rouxweg-interseksie in Worcester.
-
Nuwe kliniek vir Avianpark
Avianpark in Worcester pronk binnekort met ’n opgegradeerde private kliniek, Sha’p Left.
-
VL Best Wine Tourism Diversity recipient
For the second consecutive year Robertson’s Van Loveren Family Vineyards has been recognised as the Best Wine Tourism Diversity winner by Wesgro, as announced at the 2025 Best Of Wine Tourism & Wine Tourism Ambassador Awards.
-
Dié Kersmark ’n moet
Kersfees kruip nader en dus is dit tyd vir die immergewilde Robertson-feesmark. Vanjaar sal dié mark nog meer besonder wees met sy 21ste verjaarsdag deel van die fees.
-
Alvi’s Drift skitter
Die bekende Breederiviervallei-wynplaas Alvi’s Drift het vanjaar weer gewys dat hy ’n tonaangewende wynplaas is.
-
-
Buurtwag bult weer sy spiere
Die jaarlikse massapatrollie van die AfriForum-Worcester-buurtwag was weer eens ’n groot sukses, met loeiende sirenes, toeters wat blaas en flitsende veiligheidsligte wat die aand helder en veiliger gemaak het.







