Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Uitstel vir Sassa-kaarte
Ontvangers van maatskaplike toelaes het verlede week ure lank tougestaan om hul goue Sassa-kaarte vir die nuwe swart Postbank-kaarte te ruil.
-
-
Protect your daughter; the HPV vaccine will save her life!
Protect Your Daughter’s Future – The HPV Vaccine Saves Lives.
-
Waterbeperkings ‘kon vermy word’
Die waterbeperkings wat sedert 1 Februarie in Robertson geld, het inwoners erg onthuts. Dié stap kon vermy gewees het, beweer hulle, as die munisipaliteit instandhouding na behore gedoen en genoeg water gepomp het.
-
Gesoek: Kaapse, Afrikaapse tekste
Gesoek: Bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry” en TikTok-gedigte, kortverhale, boeke, radio- of televisiedramas of musiek in.
-
-
-
Vandalisme lei tot stank in Meiringspark
Die stank wat oor dele van Meiringspark in Worcester hang, is onhoudbaar, kla inwoners. Dit is só erg dat hulle snags van die slegte reuk wakker word.
-
-
Speurder jaag nou op handfiets
Ses jaar gelede, nadat ’n motorfietsongeluk in die Bainskloofpas hom verlam gelaat het, het Lyndon van Wyk nie kon dink dat hy ’n titel as Suid-Afrikaanse kampioen agter sy naam sou kon skryf nie.









