Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Queeny’-verdagtes bly agter tralies
Die twee mans wat aangekeer is ná die skietdood van Sylvano Hendricks, beter bekend as Queeny Madikizela-Malema, is steeds agter tralies.
-
Kinderverkragter
’n Vyftigjarige man van Robertson is verlede Vrydag (21 Februarie) in die Worcester-streekhof lewenslank tronk toe gestuur nadat hy ’n tienjarige meisie verkrag het. Die voorval het op 25 November 2017 plaasgevind.
-
-
Sassa-kaartruilings
Inwoners van die Langeberg wat hul goue Sassa-kaarte moet omruil vir die nuwe swart Postbankkaarte, moet tans ver reis om dit te doen.
-
Groot mylpaal vir herwinning
Die Langeberg-munisipaliteit se R19-miljoen-afvalherwinningsfasiliteit (AHF), wat in Mei 2024 geopen is, het in slegs nege maande ’n buitengewone prestasie behaal deur R1 019 320 deur die sortering, baling en verkoop van herwinbare materiaal te verdi
-
Kom stap die Camino van Sandsteenkerke en voed liggaam en gees – en talle kinders
Lus vir ’n avontuur wat jou liggaam en gees sal verryk en terselfdertyd die magies van honger kinders sal voed? Sluit dan die somer af en berei jou voor vir die Camino van die Sandsteenkerke.
-
Weather
Summary: The February heat is here and will remain for the next week with very hot and windy conditions.
-
-
-
Min tyd oor vir permanente oplossing vir Ashton-fabriek
Die toekoms van Langeberg and Ashton Foods se inlegfabriek is steeds in die weegskaal met produsente wat op hete kole wag om nog beleggers nader te hark sodat hulle die fabriek by Tiger Brands kan koop.







