Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Keerpunt in Theewaterskloof
Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Wes-Kaap het sy tevredenheid uitgespreek met die Wes-Kaapse hooggeregshof se jongste uitspraak rakende die voortslepende politieke geskil in die Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK). Die hof het gelas dat ANC-ra
-
Lokomotief lyk weer soos weleer
’n Stuk spoorwegerfenis wat byna as skrootmetaal verlore geraak het, is danksy ’n toegewyde span gemeenskapslede tot sy vorige glorie herstel. Die miniatuur-stoomlokomotief “Alet”, wat in 1977 vir Touwsrivier se eeufees gebou is, staan nou trots lang
-
‘Sukses is
Die HTS Drostdy in Worcester is aangewys as die beste tegniese skool in die provinsie en het die hoogste persentasietoename in die aantal vakonderskeidings tussen 2022 en 2024 behaal.
-
Kleinplasie in weegskaal
Die toekoms van Kleinplasie, die ou landbouskouterrein, is nog onseker nadat die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) die publiek verlede jaar genooi het om voorstelle in te dien.
-
-
-
Waterbeperkings in Robertson ingestel
Die damvlakke van die Langeberg-streek bly kommerwekkend laag, met vlakke wat in die middel van die somer tot onder 25% gedaal het.
-
Joshlin Smith: Wat het van al dié kinders geword?
Dit is reeds nege maande gelede dat die mooi sesjarige groen-oog kind, Joshlin Smith, spoorloos vanuit haar ouerhuis in ’n informele nedersetting in Saldahnabaai verdwyn het.
-
Huguenot Tunnel: A legend in its own time
Summertime, and the living is … bustling at Cape Town’s beaches, mountains, forests and feasting spots. Holidaymakers descend on the Mother City every year to enjoy a festive cocktail of turquoise seas, golden sands, flashy sights, and the sounds of
-
Gru-botsing op N1 naby Rawsonville
Motoriste en ander padgebruikers wat gebruik maak van die N1 brug naby Goudini / Rawsonville word versoek om gebruik te maak van n alternatiewe roete nadat ’n vragmotor en motorvoertuig vanoggend (24 Desember) reg van voor teen mekaar gebots het.








