Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sprokiesverlowing vir twee Worcesteriete by rugbywedstryd
Jethro Sheldon en Mignon Filander, ’n paartjie van Worcester, het op Saterdag 21 Desember by die DHL-stadion in Kaapstad tydens die Stormers teen Leeus-wedstryd verloof geraak.
-
Diphtheria cases diagnosed in Cape metropole
The Western Cape department of Health and Wellness is calling on calm amid laboratory-confirmed cases of diphtheria.
-
Brande eis weer hul tol van mens en dier
Die somer is weer eens vanjaar gekenmerk deur verwoestende brande wat bykans die hele Boland getref het. ’n Wegholveldbrand by Worcester het groot skade aangerig deur nie net strukture by Fairy Glen-wildreservaat in Worcester te verwoes nie, maar ook
-
-
Rieldans help ’n kultuur bewaar
Die Khoi-San en Nama vorm deel van die oudste bevolkingsgroep van Suid-Afrika en bou toenemend die ruimte uit van ’n ryk en veelsydige kultuurerfenis wat ons land se geskiedenis duisende jare vir ons terugneem voor ons eie oë.
-
Ma se mesdood glo uit jaloesie
Die lewe van ’n jong ma van Montagu is Saterdag (14 Desember) in die vroeë oggendure wreed kortgeknip toe ’n jaloerse gewese kêrel van haar haar na bewering verskeie kere met ’n mes gesteek het.
-
Wie maak ’n invloed?
Matthee, Hall, Van der Vyver en Associates (algemene praktyk van Ou Mutual) in samewerking met Standard Breederivier Gazette gaan weer eens volgende jaar op soek wees na legendariese mense van die vallei.
-
30-jarige sterf naby huis
Hy het Saterdagnag gesukkel om te slaap en besluit om buite te gaan rook. Nicolaas Joe het skaars sy sigaret aangesteek toe hy ’n geweldige harde slag hoor.
-
-
Slagoffers van gru-padongelukke onthou
Talle gru-ongelukke op paaie het vanjaar weer die lewe van talle mense geëis.








