Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Southey lei Rawsonville permanent
Kleintyd het sy nooit pop gespeel nie, maar eerder “sake ondersoek” en “verdagtes gevang”. Haar onblusbare passie vir reg en geregtigheid het haar egter tot in haar volwasse jare gevolg – soveel so dat sy vandag aan die hoof van…
-
Kabeldief gaan lánk sit
Die stryd teen kabeldiefstal het onlangs in die Langeberg-streek ’n belangrike oorwinning behaal. ’n Sleutelgetuie in ’n koperdiefstalsaak het teen ’n man getuig wat sowat twee maande gelede elektriese geleiers (laespanningslyn) in Bruwerstraat, Asht
-
Oud-skoolhoof stel 2 boeke bekend
Pastoor Max Strauss, ’n oud-skoolhoof van Worcester, het die jaar op ’n hoë noot afgesluit toe hy onlangs twee boeke op ’n glansgeleentheid bekend gestel het.
-
-
Duurder krag kwel
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) en die Breedevallei- en Langeberg-munisipaliteite het almal hul stem dik gemaak teen die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se onlangse goedkeuring van ’n aansienlike verhoging in el
-
Boland Bowls donates to Nuwerus Old Aged Home
In a heart-warming display of communal spirit and generosity, Boland Bowls recently made a remarkable contribution to the Nuwerus Old Aged Home in Worcester. On 9 December members from clubs across the Boland region came together to donate to the…
-
Weather
Summary: After cooler weather it now starts hotting up again with a clear and sunny weekend ahead.
-
‘Ouma Kersfees’ weer hier
“Ouma Kersfees” se Kersfeespartytjie vir die Shalom-ouetehuis vir Dowes en Lewensruimte vir Dowes is ’n jaarlikse instelling wat baie groot vreugde aan vele besorg – en vanjaar was die Kersfeespartytjie die grootste nog!.
-
Sportlui maak trots
Tydens vanjaar se Olimpiese Spele, wat in Parys, Frankryk, gehou is, was die gemeenskap van die Breedevallei en Langeberg voor die kassie vasgenael ter ondersteuning van verskeie atlete van hier, wat Valleiers behoorlik trots gemaak het.
-
Plaaslike verhaal ding mee om 2025-Oscar
Die Kerskoor-rolprent Old Righteous Blues, wat op plaaslike gebeure in die Langeberg-vallei gegrond is, is deur Suid-Afrika benoem om dié land in die afdeling Beste Internasionale Rolprent by aanstaande jaar se 97ste Oscar-toekennings te verteenwoord






