Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brande teister die Boland steeds
Die Wes-Kaap beleef ‘n volgehoue brandseisoen met 32 187 ha grond wat van Oktober 2024 tot einde Februarie 2025 afgebrand het. Die CapeNature- bestuurde reservate is die swaarste getref, met byna […]
-
Inmenging belemmer soektog na Joshlin
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party…
-
Langasem-Kosie vereer
Teen die muur hang foto’s en koerant-uitknipsels van atlete, sommige al vergeel van ouderdom. Erens in kas, lê die hardloopskoene waarmee Kosie Koopman (77) sy eerste groot byeenkoms gewen het. […]
-
Chief back on his feet after stroke
The day he walked out of hospital was a joyous one for Western Cape Basotho Chief Thabang Sebetoane.On Monday 24 March, he waved the Nurture Worcester Hospital staff who nursed […]
-
High Court victory for the Critically Endangered African Penguin
BirdLife South Africa and SANCCOB achieved a historic victory as the Pretoria High Court mandated no-take fishing zones near six African Penguin breeding colonies to help halt the species’ decline towards extinction.
-
Plaaslike rofstoeier maak golwe oorsee
Tristan Beale (25), ‘n swaargewig-rofstoeier van die Baai is besig om groot golwe in Engeland, Wallis en Skotland te maak.
-
Passenger car sales defy economic uncertainty with strong February growth
Passenger car buyers in South Africa appeared undeterred by prevailing economic concerns, as evidenced by the February retail vehicle sales figures.
-
Afrikaans 100: Kom vier saam fees
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans te vier.
-
GEBORG | Rainbow Chicken ’n steunpilaar in Worcester-gemeenskap
Rainbow Chicken se derde verwerkingsaanleg is byna 50 jaar gelede, in 1976, in Worcester in gebruik geneem.
-
Fiets met enjin kry verkeersboete
Carel Beneke (72) van Worcester het tien jaar lank met sy fiets, waarop hy ’n 49 cc-enjin gemonteer het, in die dorp rondgery.









