Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Suzuka 2025: Unpredictable Scenarios for Formula 1
Liam Lawson’s swift demotion from Red Bull to the junior team follows disappointing performances. Yuki Tsunoda steps in, with the Suzuka circuit ahead promising an unpredictable Grand Prix weekend in 2025.
-
Crashes, fires as Piastri fastest in chaotic second Japan GP practice
Oscar Piastri topped a chaotic second practice for the Japanese Grand Prix, securing a McLaren one-two ahead of Lando Norris, while Jack Doohan crashed heavily, causing multiple red flags.
-
Jason Goliath to host TopGear SA’s new car segment in April
Start your engines, South Africa — TopGear SA is bringing home one of the world’s most iconic motoring segments: “Star in a Reasonably Priced Car”, launching this April exclusively on the TopGear South Africa YouTube Channel.
-
Witzenberg water-uitdagings bekyk
Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, het vandeesweek met senior amptenare van die departement van plaaslike regering en die Witzenberg munisipale raad vergader om uitdagings en […]
-
Bekende finansiële adviseurspan trek ‘n nuwe PSG-baadjie aan
Vanjaar lui ‘n nuwe seisoen in vir ‘n bekende finansiële adviseurspan in Worcester. Consult Breedevallei staan sedert 1 Maart bekend as PSG Breedevallei.
-
Wynman gesels oor die bedryf van ‘n familie-onderneming
Phillip Retief, die uitvoerende bestuurder van Van Loveren-kelders, het op PSG Breedevallei (voorheen Consult Breedevallei) se tiende skou-ete op Vrydag 7 Februarie sy insigte oor die geheim van ‘n suksesvolle familie-onderneming en die wynbedryf met sakelui uit die finansiële bedryf…
-
Kleuterskole in Worcester: Die gevolge van KleuterZone se likwidasie
Twee kleuterskole in Worcester is ook geraak ná die breekspul van die voormalige sanger Anthonie Bougas se Kleuterzone-kleuterskoolgroep. Kleuterskole oor die land heen is hoog en droog gelaat met finansiële […]
-
Omstrede polisiehoof in Wynlande aangestel
Miriam Mochologi, die omstrede polisiehoë wat binne tien jaar in die polisiediens tot generaal-majoor bevorder is, is aangewys om van volgende maand as die nuwe bevelvoeder vir die Wynland-distrik te […]
-
New wing for Robertson Hospital
Construction of a brand-new Emergency Centre (EC) at Robertson Hospital is complete, and it opened its doors this week on 1 April, by the Western Cape Minister of Health and […]










