Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Frieda weer op die planke
Diegene wat die Frieda-karakter in die plaaslike verhoogproduksie Huismoles kan onthou, wat in Augustus op die planke gebring is, kan nog ‘n bederf verwag. Dié karakter en haar boeiende storie- […]
-
Buurtwag bepleit vir R’ville probleme help oplos
‘n Gemeenskapsvergadering is twee weke gelede deur die polisie in Rawsonville gehou waar inwoners se grootste klagtes harde musiek ná ure, mense wat dronk in die publiek is en mense […]
-
Talle tweelinge verras
‘n Haarkapper in Parkerstraat, Worcester, het begin kopkrap nadat hy met die soveelste tweeling in sy straat te doen gekry het. Shahied Matolla, wat al 17 jaar lank ‘n haarkapper […]
-
Swaar vonnis ná moord op vrou
Enrico Claassen ‘n Man van die plaas Uitvlug in die Rawsonville-omgewing is verlede Woensdag (19 Maart) in die Worcester-streekhof lewenslank tronk toe gestuur nadat hy sy lewensmaat met ‘n mes […]
-
Sassa-geld spoorloos weg
‘n Kankerlyer van Worcester het groot geskrik toe hy hoor dat sy Sassa-kaart reeds uitgereik en die geld onttrek is tydens sy oorskakeling van die goue na die swart Postbankkaart. […]
-
De Villiers pleit onskuldig
Peter de Villiers, ‘n voormalige Springbok-rugby-afrigter asook afrigter van die nasionale dowe rugbyspan, het onlangs in die streekhof in Malmesbury teen drie ernstige aanklagte, insluitend seksuele aanranding en poging tot […]
-
Chief back on his feet after stroke
The day he walked out of hospital was a joyous one for Western Cape Basotho Chief Thabang Sebetoane. On Monday 24 March, he waved the Nurture Worcester Hospital staff who […]
-
‘Moenie druiwe hier koop’
Daardie winskopie soet druiwe langs die pad het etlike motoriste duur te staan gekom. Die polisie in De Doorns waarsku reisigers om nie langs die pad stil te hou om […]
-
Brande teister die Boland steeds
Die Wes-Kaap beleef ‘n volgehoue brandseisoen met 32 187 ha grond wat van Oktober 2024 tot einde Februarie 2025 afgebrand het. Die CapeNature- bestuurde reservate is die swaarste getref, met byna […]
-
Inmenging belemmer soektog na Joshlin
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party…









