Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vyfjarige sterf nadat bakkie haar op pad kafee toe tref
Minute voordat ’n vyfjarige meisie van Worcester gesterf het nadat ’n wit Toyota-bakkie haar omgery het, het sy haar ogies oopgemaak, vir haar familie geglimlag en toe die tydelike met die ewige verruil.
-
Behuising – rig navrae hier
Inwoners van die Wes-Kaap word aangemoedig om voordeel te trek uit uitgebreide behuisingsdienste wat in September, gedurende Staatsdiensmaand, aangebied word.
-
Vier mense oor naweek vermoor
Vier mense is die afgelope naweek in verskeie dorpe in die streek vermoor.
-
-
-
-
-
Reguleer bou van strukture
Die “verbod” op die oprigting van nog informele strukture sal sekerlik vanuit verskeie oorde verwelkom word.
-
Worcesteriet in VSA sterk nou goed aan
Die Standard het in Junie vanjaar berig oor ’n geliefde Worcesteriet, Chris Koopman van Noble Park, wat weens pankreatitis en ’n kwaadaardige sist in ’n hospitaal in Florida in Noord-Amerika beland het.
-
Twee verkragtings word ondersoek
Twee verkragtingsake is in die laaste week by die Worcester-polisiekantoor aanhangig gemaak.





