Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Esselenpark-leerkrag vir jeugwerk vereer
Tertia Davids-Minnies van Worcester is verlede week tydens ’n prysuitdelingsgeleentheid vir haar bydrae tot basiese onderwys in die dorp vereer.
-
Groot bydraes in onderwys vereer
Die Lwazi-uitreikingsprogram in Worcester is ’n organisasie sonder winsoogmerk wat in 2019 onder leiding van Gerald en Ronel Pullin gestig is.
-
Pa, seun en skieter dood in voorval
’n Tienjarige seun en sy pa is Sondag 20 Augustus in Wolseley doodgeskiet.
-
Nuwe gesig; nuwe formaat
Hierdie week se uitgawe van Worcester Standard is die laaste wat in sy huidige formaat verskyn vanweë die beplande samesmelting met Breederivier Gazette, wat van Donderdag 7 September in werking tree.
-
-
Swartz wil inspireer
“Daar is soveel angs en depressie onder ons jong mense en hulle weet nie hoe om dit te hanteer nie.”.
-
-
-
Kom kuier by Knippie Liefde
By Breedevallei Vereniging vir Persone met Gestremdhede (BVAPD), in die kombuis, vind jy ons afdeling, Knippie Liefde. Dit is hier waar bestanddele omgetower word tot die lekkerste, mooiste, eetbare rangskikkings. Hier eet jy nie net met jou mond nie




