Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Worcester Standard’ en ‘Gazette’ nou een én gratis!
Soos u kan sien dra die Worcester Standard vandeesweek ’n heel nuwe baadjie. Dit is as gevolg van die samesmelting van hierdie koerant met die Breederivier Gazette.
-
-
Erge rookbesoedeling pla
Inwoners in Robertson het verlede week gesukkel om asem te haal – alles weens erge rookbesoedeling.
-
Geliefde bloemis onthou vir sy passie en rangskikkings
Charles Marais, ’n bekende en geliefde bloemis van Worcester, is die afgelope Sondag ter ruste gelê.
-
Uit die pen van die Burgemeester
Breedevallei se hoofdorp, Worcester, is ’n plek wat nie vinnig op een slag uitbrei nie, maar dit is ’n plek wat konstant uitbrei.
-
Tegnologie verander Doofblindes se lewe
Eens op ’n tyd het die ontwikkeling van tegnologie vir Doofblinde mense begin met ’n visie om die kommunikasiegaping te oorbrug en individue met sensoriese gestremdhede te bemagtig. Navorsers en ingenieurs het die geweldige uitdagings waardeur die D
-
-
-
Tips to save on electricity
The public is still reeling over this year’s high increase in electricity tariffs.
-
Bruin water ís drinkbaar
Talle Worcesteriete het Maandagoggend ’n narigheid ervaar toe hul kraanwater bruin uit die krane geloop het.





