Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nuymuseum ’n outydse skatkis
’n Spesiale gebeurtenis tydens die onlangse 300-jaar-Rabe-/Rabie-familiefees was dié familiebond se opening van die Nuymuseum, wat die Rabies en die Nuyvallei se geskiedenis uitbeeld.
-
-
Twee nuwe bestuurders vir Langeberg-gebied
Langeberg-munisipaliteit het onlangs twee nuwe senior bestuurders in hul span verwelkom: Adriana Swarts, bestuurder: GOP, prestasiebestuur en kommunikasie, en Bongo Bakaco as bestuurder: inligting- en kommunikasietegnologie.
-
Langeberg road rehab -expect traffic disruptions
The Langeberg Municipality have appointed Ruwacon for the rehabilitation of the roads project in Ashton, Bonnievale, Montagu and Robertson.
-
Worcester vrou verdwyn soos mis voor die son
’n 37-jarige vrou van Worcester is sedert gistermiddag al vermis.
-
-
Gr. 7-leerder steel kollig op fees
Sy het ’n stem van goud, maar het dit vir jare vir die wêreld weggesteek omdat sy skaam is en niks van die kollig hou nie.
-
Dokumente onder vloer gekry
’n Blik uit die verlede is onder ’n houtvloer by die Hoërskool Goudini in Rawsonville ontdek.
-
2nd entrance for Nkqubela
Nkqubela currently has only one entrance available, from Voortrekker Street, Robertson. Due to the high volume of traffic that uses this intersection it’s become necessary to add a second entrance to the area, this time from the R317.
-
Historical route for Z’themba
Heritage month started with a bang in Breede Valley with the launch of the new Zwelethemba Heritage Route.








