Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Só word mense vir werk ‘gesif’
Elke sakeonderneming of instansie se werwingsprosesse werk anders, en party is strenger as ander.
-
‘Verbod’ op nuwe strukture
’n “Verbod” is geplaas op die oprigting van nog informele strukture in die reeds oorbevolkte Bloedrivier- en Askamp- informele nedersettings agter die Roodewal-woonstelle in Worcester.
-
Registreer
Ingevolge die kinderwet moet enige sentrum wat na ses of meer kinders omsien by die Departement van Sosiale en Maatskaplike Ontwikkeling registreer. Hierdie registrasievereiste is om seker te maak die kinders in ons land word gestimuleer, goed na o
-
Misdaad: Meld jou saak aan en maak so ’n verskil
Bheki Cele, minister van polisie, het onlangs die jongste polisiemisdaadstatistieke vir 1 April tot 30 Junie bekend gemaak. Wanneer hierdie kwartaal met dieselfde tydperk verlede jaar vergelyk word, toon die statistieke meer vroue en meer polisiebea
-
Onderwyser vereer vir boek oor keuses
’n Oud-Worcesteriet het onlangs ’n toekenning ontvang vir ’n boek wat hy geskryf het.
-
Worcester skoolhoof takel eie boeliegedrag
Op skool was sy onbeskof met die onderwysers en het kinders gereeld geboelie deur hulle te klap en te slaan vir hul skoolbrood. Volgens haar was sy “daai meisie” en het vir niemand teruggestaan nie.
-
Eerste Swartlandfees gou hier
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury bring eersdaags ’n fees van ’n geleentheid na die hartjie van die streek.
-
Apply now for traffic school training in Western Cape
The Western Cape Mobility Department is currently recruiting traffic students for the completion of a Further Education and Training (FET) Certificate in Road Traffic Law Enforcement at the Gene Louw Traffic College in Brackenfell. The deadline for a
-
Worcester onder top-30 in jongste misdaadstatistieke
Die jongste misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal vir die 2023-’24-jaar is bekend gemaak. Die eerste kwartaal strek van April tot Junie.
-
Drie swendelaars vasgetrek in Worcester-middedorp
’n Gedeelte van Hoogstraat het Vrydagmiddag tot stilstand gekom toe die polisie ’n paar swendelaars in hegtenis geneem het.








